TENDERGELEENTHEID: Overberg Agri Bates te Koop

15 July 2025 | Nuus

Overberg Agri nooi hiermee geslote tenders in vir die aankoop van onderstaande gebruikte bates, geleë by verskeie takke. Die bates sluit onder meer bakkies, vragmotors, vurkhysers, ʼn sleepwa en gespesialiseerde toerusting in. Alle bates word in hul huidige toestand verkoop en kan besigtig word by die toepaslike tak op afspraak.

Tenders moet teen 16:00 op Vrydag, 1 Augustus 2025 in ‘n verseëlde koevert ontvang word. Geen fakse of e-posse sal aanvaar word nie.

Bate Lys

Isuzu 3 Ton Trok – Porterville – MEER INLIGTING
2007 model | 310 801 km | Toestand: Swak – Enjin kort herstelwerk

Sleepwa (Trailer) – Alexandria – MEER INLIGTING
Toestand: Redelik – A-raam moet vervang word; baie roes

Nissan Forklift – Krige – MEER INLIGTING
Toestand: Nie operasioneel nie

Ford Ranger 2.5D LWB – Moorreesburg – MEER INLIGTING
519 259 km | Toestand: Oud

Toyota Hilux 2.5 – Napier – MEER INLIGTING
2011 model | 404 482 km | Toestand: Swak

Toyota Forklift (Diesel) – OubosrandMEER INLIGTING
33 jaar oud | 17 889 ure | Toestand: Swak – Torque converter en kettings moet vervang word

Toyota Hilux 2.5 Diesel – OuplaasMEER INLIGTING
2013 model | 327 431 km | Toestand: Redelik – Meganies in orde, bakwerk kort aandag<

Toyota Hilux 2.5 D-4D SRX – StanfordMEER INLIGTING
2013 model | 485 597 km | Toestand: Meganiese probleme – spring uit rat as voertuig baie beweeg

Sonkrag Verhitting Noodstelselsisteem – StellenboschMEER INLIGTING
Toestand: Gebruik

VERWANTE PLASINGS

All
Nuus
Overberg Agri ondersteun die jeug in landbou

Overberg Agri ondersteun die jeug in landbou

Hier is ‘n paar graad-10 Hoërskool Overberg-leerders op ‘n D...

Ontmoet ons landboukundige raadgewers

Landbou het by ʼn kruispad gekom wat betref hoe voedsel en ve...
episode van 'Koffie Tyd'.

Welkom by ons eerste episode van ‘Koffie Tyd’.

Welkom by ons eerste episode van ‘Koffie Tyd’. S...
1 2 3 4 5 6 7 8 9 10 11 12 13 14 15 16 17 18 19 20 21 22 WYS MEER

Overberg Agri Kersboodskap

Geagte Overberg Agri-kliënte Namate ons die einde van 2019 n...
Tiger VML 240 Mixer

Voermenger: Bekendstelling van Seko se Tiger VML 240 (met direkte uitlaat)

Danksy vyf-en-veertig jaar se ervaring op die gebied van lan...

Claas Axion 850 – in ’n klas van sy eie

As een van die toonaangewende vervaardigers van landboumasji...
1 2 3 4 5 6 7 8 9 10 11 12 13 14 15 16 17 18 19 20 21 22 WYS MEER
All
Nuus
Goeie oes in 2020 verwag: Ons gesels met Johan Lusse - hoofbestuurder van graan en graandienste

Goeie oes in 2020 verwag: Ons gesels met Johan Lusse – hoofbestuurder van graan en graandienste

Graanproduskie is, benewens vee en ander vertakkings van boe...
Waterbesparing is nou meer belangrik as ooit — hoor by ons besproeiingspesialiste

Waterbesparing is nou meer belangrik as ooit — hoor by ons besproeiingspesialiste

Met droogtes wat ‘n meer algemene verskynsel raak en ‘n noem...
1 2 3 4 5 6 7 8 9 10 11 12 13 14 15 16 17 18 19 20 21 22 23 24 25 26 27 28 29 30 31 32 33 WYS MEER

CLAAS LEXION 8000-6000

Alhoewel daar nie twee oesdae is wat dieselfde verloop nie, ...
Overberg Agri ondersteun die jeug in landbou

Overberg Agri ondersteun die jeug in landbou

Hier is ‘n paar graad-10 Hoërskool Overberg-leerders op ‘n D...
1 2 3 4 5 6 7 8 9 10 11 12 13 14 15 16 17 18 19 20 21 22 23 24 25 26 27 28 29 30 31 32 33 WYS MEER