Koffie Tyd – Vandag reis ons na Remhoogte Wynlandgoed saam met Ian Verster

24 January 2022 | Nuus

Vandag reis ons na Remhoogte Wynlandgoed saam met Ian Verster; Besproeiingsontwerper by Overberg Agri. In totaal is daar 8 druif kultivars wat op die eiendom geplant word, wat hierdie familie-landgoed in staat stel om wyne van die allerbeste gehalte te produseer. Die grondtipe en hellings op die landgoed is ook baie verskillend, wat die taak van doeltreffende besproeiingsontwerp nog meer interessant maak. Ons kan nie wag om jou bekend te stel aan ons nuutste besproeiingsprojek nie. Kom raak rustig, kry ‘n koppie koffie en ‘n beskuitjie en sluit by ons aan vir ons volgende episode van Koffie Tyd!

 

 

 

VERWANTE PLASINGS

All
Nuus
Merry Christmas - Overberg Agri

Geseënde Kersfees!

Beste Overberg Agri-kliënte 2020 was op verskillende terrein...

Bekendstelling van Deutz Fahr se Agrofarm G115

Vandeesmaand stel ons u aan die Deutz Fahr Agrofarm G115-tre...

Die 6 C’s van Kuilvoerbewaring

Topgehalte mieliekuilvoer is noodsaaklik vir winsgewende vee...
1 2 3 4 5 6 7 8 9 10 11 12 13 14 15 16 17 18 19 20 21 22 WYS MEER

Met trots kondig ons aan dat Kempston Agri nou ook die invoerder van Deutz-Fahr trekkers in Suid Afrika is

Skakel Overberg Agri Meganisasie vir enige navrae by onderst...

Reënval verslag

Reënval is sekerlik die belangrikste natuurlike faktor wanne...
Waterbesparing is nou meer belangrik as ooit — hoor by ons besproeiingspesialiste

Waterbesparing is nou meer belangrik as ooit — hoor by ons besproeiingspesialiste

Met droogtes wat ‘n meer algemene verskynsel raak en ‘n noem...
1 2 3 4 5 6 7 8 9 10 11 12 13 14 15 16 17 18 19 20 21 22 WYS MEER
All
Nuus
Koffie Tyd - Vlakkenheuwel Boerdery

Koffie Tyd – Vlakkenheuwel Boerdery

Welkom by ons volgende episode van Koffie Tyd. Ons kykers is...
Marilize du Toit landbou

Marilize du Toit, ‘n vrou in landbou, vertel ons meer oor haar ervaring in die sektor

Hierdie Vroue-maand het ons besluit om met ‘n vroue-boer in ...
1 2 3 4 5 6 7 8 9 10 11 12 13 14 15 16 17 18 19 20 21 22 23 24 25 26 27 28 29 30 31 32 33 WYS MEER

CLAAS LEXION 8000-6000

Alhoewel daar nie twee oesdae is wat dieselfde verloop nie, ...
episode van 'Koffie Tyd'.

Welkom by ons eerste episode van ‘Koffie Tyd’.

Welkom by ons eerste episode van ‘Koffie Tyd’. S...
1 2 3 4 5 6 7 8 9 10 11 12 13 14 15 16 17 18 19 20 21 22 23 24 25 26 27 28 29 30 31 32 33 WYS MEER