Equalizer fabriekstoer – 17 Maart 2022

28 March 2022 | Nuus

Op 17 Maart 2022 het Ray Rademan, heelgoedere bemarker van Overberg Agri op Caledon, ‘n groepie kliente en belangstellendes na die Equalizer planterfabriek in Brackenfell op ‘n inligtings- en besigtigingstoer geneem.

Die toer is begin met Gideon Schreuder, MD van Equalizer, wat die verwelkoming gedoen het en ‘n kort oorsig van die maatskappy se vordering vanaf ‘n klein begin tot die geweldige suksesvolle internasionale maatskappy wat dit vandag is.  Tans voer Equalizer koringplanters uit na lande soos Australie en ander afrika lande en mielieplanters na Rusland en Ukraine.

Bert Badenhorst en Le Roux van Wyk van Equalizer het die toergroep toegespreek en die ontwerp en vervaardigings prosesse verduidelik. ‘n Vraag en antwoord het gevolg en baie belangrike en interressante aspekte is bespreek en verduidelik.

‘n Baie insiggewende en interressante toer deur die fabriek, vervaardigings afdeling en onderdele het gevolg. Die kliente kon die hele proses sien hoe die planters gebou word. Elke afdeling se toesighouers het die toergroep verduidelik wat op sy afdeling gebeur en hoe die prosesse volg.

Die toer is afgesluit deur ‘n ligte middagete.

 

 

VERWANTE PLASINGS

All
Nuus
Besproeiingsoplossings - appelboord - Hemel en Aarde -vallei

Besproeiingsoplossings – appelboord

Sluit aan by ons besproeiings ontwerper, JH Potgieter, terwy...
episode van 'Koffie Tyd'.

Welkom by ons eerste episode van ‘Koffie Tyd’.

Welkom by ons eerste episode van ‘Koffie Tyd’. S...
Welkom by ons eerste lokprent van

Welkom by ons eerste lokprent van “Koffie Tyd”!

Ons is so opgewonde om jou bekend te stel aan ons nuwe sosia...
1 2 3 4 5 6 7 8 9 10 11 12 13 14 15 16 17 18 19 20 21 22 WYS MEER
Solar irrigation design - Swartland

Solar besproeiingsontwerp – Swartland

Kom kuier saam met ons in die Wes-Kaap se beeldskone Swartla...
Besproeiingsoplossings - appelboord - Hemel en Aarde -vallei

Besproeiingsoplossings – appelboord

Sluit aan by ons besproeiings ontwerper, JH Potgieter, terwy...
Harvest update for 2021 Oesopdatering vir 2021

Oesopdatering vir 2021 – Johan Lusse

Ons het ‘n oomblik geneem om met Johan Lusse, Uitvoere...
1 2 3 4 5 6 7 8 9 10 11 12 13 14 15 16 17 18 19 20 21 22 WYS MEER
All
Nuus

Herkouersdag – 18 Augustus 2022

Overberg Agri nooi u na die Herkouersdag op Donderdag, 18 Au...

Bekendstelling van Deutz Fahr se Agrofarm G115

Vandeesmaand stel ons u aan die Deutz Fahr Agrofarm G115-tre...
1 2 3 4 5 6 7 8 9 10 11 12 13 14 15 16 17 18 19 20 21 22 23 24 25 26 27 28 29 30 31 32 33 WYS MEER
Petru du Plessis vertel meer oor die gebruik van netstrukture en bye in die steenvrugbedryf

Petru du Plessis vertel meer oor die gebruik van netstrukture en bye in die steenvrugbedryf

Petru du Plessis is ‘n pruimprodusent net buite Stellenbosch...

Overberg Agri Kersboodskap

Geagte Overberg Agri-kliënte Namate ons die einde van 2019 n...
1 2 3 4 5 6 7 8 9 10 11 12 13 14 15 16 17 18 19 20 21 22 23 24 25 26 27 28 29 30 31 32 33 WYS MEER