Koffie Tyd (Roodebloem) – Lokprent

22 February 2022 | News, Nuus

Aangesien Februarie die maand van liefde is, is ons opgewonde om ‘n voorsmakie van ‘n episode aan te bied wat jou beslis sal inspireer om verlief te raak op landbou. Sluit later hierdie maand by ons aan vir ons volgende episode van ‘Koffie Tyd’, terwyl ons saam met plaasbestuurder, Francois du Toit, takbestuurder, Wilmari Havenga en landbou-adviseur, Ruben Badenhorst, ‘n draai maak by Overberg Agri se navorsingsplaas – Roodebloem. Moenie uitmis nie – dit gaan een vir die boeke wees!

 

 

 

 

RELATED POSTS

All
News

AMAZONE ZA-TS- monteerbare kunsmisstrooiers

Die hoë‑uitsetstrooiers van AMAZONE is noukeurig, vinnig en ...

CLAAS LEXION 8000-6000

Alhoewel daar nie twee oesdae is wat dieselfde verloop nie, ...
Tiger VML 240 Mixer

Voermenger: Bekendstelling van Seko se Tiger VML 240 (met direkte uitlaat)

Danksy vyf-en-veertig jaar se ervaring op die gebied van lan...
1 2 3 4 5 6 7 8 9 10 11 SHOW MORE

Nampo Harvest Day 2019

NAMPO Harvest Day is the largest privately-organised agricul...
Creation Wines Overberg Agri

Koffie Tyd – Tian Lourens neem ons op ‘n uitstappie na Creation Wines in die Hemel en Aarde-vallei.

Ons kykers is vandag in vir ‘n groot bederf, want een ...

Maak kennis met George Stevenson – ons agrinet-produkspesialis

Benodig u beskermende nette vir u oeste? In die video hier o...
1 2 3 4 5 6 7 8 9 10 11 SHOW MORE
All
News

Roodebloem Dierehanteringsfasiliteit

Roodebloem Dierehanteringsfasiliteit Doelgerigte skaaphanter...

Kom geniet Herkouersdag 2025 – ’n Dag vir Herkouerboere by Roodebloem

Merk jou kalender vir een van die mees verwagte geleenthede ...
1 2 3 4 5 6 7 8 9 10 11 12 13 14 15 16 SHOW MORE

Overberg Agri Roodebloem Boeredag 2025 – Insigte, Demonstrasies & die Toekoms van Landbou

Die Roodebloem Boeredag 2025 vind plaas op Donderdag, 25 Sep...

We have a winner!

Overberg Agri would like to bid a hearty congratulations to ...
1 2 3 4 5 6 7 8 9 10 11 12 13 14 15 16 SHOW MORE