Roodebloem Boeredag

29 August 2022 | Nuus

Ons is bitter opgewonde om jou uit te nooi na ons jaarlikse Boeredag wat op 21 September by ons Roodebloem-proefplaas plaasvind. En met Vroue-maand wat tot ‘n einde kom, is ons trots om aan te kondig dat Lourensa Eckard, van die gewilde kykNET program, In Gesprek!, by ons sal aansluit as geleentheidspreker. Eckard, die Afrikaanse TV-verslaggewer en nuusanker, sal om 11:00 ‘n spesiale aanbieding, “Landbou en politiek: wat hou die toekoms in” met ons deel. Registrasie skop 09:30 af met ​​koffie, tee en verversings. Na ‘n ligte middagete om 12:10, is daar talle gewas- en statiese demontrasies tot en met 17:30 wanneer ‘n vroeë aandete bedien sal word. Om meer uit te vind oor ons Boeredag, kontak vir Ruben Badenhorst by rubenb@overbergagri.co.za of 076 697 6159.

 

VERWANTE PLASINGS

All
Nuus
Overberg Agri rig Sentek-vogmeter

Overberg Agri rig Sentek-vogmeter en Valley-weerstasie net buite Caledon op

Ons is baie opgewonde om aan te kondig dat ons met die hulp ...
Agrinet oplossings – kersieboord

Agrinet oplossings – kersieboord

Vandag spog ons so ’n bietjie met ’n netinstallasie wat ons ...
Solar irrigation design - Swartland

Solar besproeiingsontwerp – Swartland

Kom kuier saam met ons in die Wes-Kaap se beeldskone Swartla...
1 2 3 4 5 6 7 8 9 10 11 12 13 14 15 16 17 18 19 20 21 22 WYS MEER

Herkouersdag – 18 Augustus 2022

Overberg Agri nooi u na die Herkouersdag op Donderdag, 18 Au...

Ontmoet ons landboukundige raadgewers

Landbou het by ʼn kruispad gekom wat betref hoe voedsel en ve...

Jongmense het ‘n plek in die landboubedryf

Ruben Badenhorst, een van ons landbou-adviseurs, glo dat ‘n ...
1 2 3 4 5 6 7 8 9 10 11 12 13 14 15 16 17 18 19 20 21 22 WYS MEER
All
Nuus
Besproeiingsontwerp - Framboosboord

Besproeiingsontwerp – Framboosboord

Ons het jou onlangs voorgestel aan Ian Verster – een v...
1 2 3 4 5 6 7 8 9 10 11 12 13 14 15 16 17 18 19 20 21 22 23 24 25 26 27 28 29 30 31 32 33 WYS MEER

NAMPO Oesdag 2019

NAMPO Oesdag is die grootste privaat georganiseerde landboug...

Bekendstelling van Deutz Fahr se Agrofarm G115

Vandeesmaand stel ons u aan die Deutz Fahr Agrofarm G115-tre...
1 2 3 4 5 6 7 8 9 10 11 12 13 14 15 16 17 18 19 20 21 22 23 24 25 26 27 28 29 30 31 32 33 WYS MEER