Meer Oor Ons

Welkom by Overberg Agri! Met sy administratiewe kantore op Caledon, is Overberg Agri (Edms) Bpk ’n gevestigde rolspeler in kernlandboustreke van die Wes-, Oos- en Noord-Kaap sowel as Limpopo. Overberg Agri bedryf tans 19 kleinhandelwinkels, 15 graandepots en vyf geriefswinkels op sentrale plekke in hierdie streke. Ons bied ’n wye verskeidenheid spesialiskleinhandelprodukte en dienste soos graanbestuursdienste, landbouhulpbronne en advies, vervaardiging en bemarking van presisielandboutoerusting, besproeiingsoplossings, sitrus- en druiweverpakkingsmateriaal, en finansieringsoplossings.
Ons Afdelings

Ons afdelings bestaan uit handel en agri insette, graan en landboudienste, besproeiingsoplossings, meganisasie en ingenieurswese, graanhandel, landbou strukturele oplossings en finansiële dienste. Ons versekeringsafdeling word bestuur deur ‘n afdeling van die besigheid, Overberg Wealth and Risk Management, terwyl die verpakking deur AGPACK bestuur word. Al hierdie dienste is beskikbaar om jou te help om ‘n doeltreffende boerdery te hê.
AANLYN DIENSTE

Ons Aanlyn Dienste sluit die Streeksweervoorspelling, Impliment & Toerusting Verkope en Verhuring, Gespesialiseerde Dienste – Landbouadviseringsdienste en die GET App in. Hierdie dienste is als in plek gesit vir jou gemak.
OVERBERG AGRI:
JOU VENNOOT IN ELKE SEISOEN
OVERBERG AGRI: JOU VENNOOT IN ELKE SEISOEN
If you still didn't add terms of 'category', you can add new terms and assign.
Overberg Agri Roodebloem Boeredag 2025 – Insigte, Demonstrasies & die Toekoms van Landbou
Krag, Presisie en Praktiese Waarde: Hoekom die CLAAS JAGUAR 800-reeks sin maak vir Kuilvoerprodusente
TENDERGELEENTHEID: Overberg Agri Bates te Koop
Kom geniet Herkouersdag 2025 – ’n Dag vir Herkouerboere by Roodebloem
Herkouersdag 2025 – Swartland Bulk & Blêr: ’n Dag van Insig en Verbintenis
Die 6 C’s van Kuilvoerbewaring
Skaap Produksie Siklus in die Wes-Kaap: Sleutel insigte en Bestuur wenke
Liggaamstoestandtelling (BCS) – ’n Praktiese Gids vir Suid-Afrikaanse Skaapboere
Reënval verslag
Petru du Plessis vertel meer oor die gebruik van netstrukture en bye in die steenvrugbedryf
Die Eerste Herkouersdag deur Overberg Agri aangebied
Roodebloem Boeredag
Overberg Agri vier gemeenskapsveiligheidsprojek sukses
Marilize du Toit, ‘n vrou in landbou, vertel ons meer oor haar ervaring in die sektor
Overberg Agri rig Sentek-vogmeter en Valley-weerstasie net buite Caledon op
Jongmense het ‘n plek in die landboubedryf
Waterbesparing is nou meer belangrik as ooit — hoor by ons besproeiingspesialiste
Herkouersdag – 18 Augustus 2022
Overberg Agri ondersteun die jeug in landbou
Landbouadvies van Overberg se Boerepa’s – Jan Fick
Koffie Tyd – Vlakkenheuwel Boerdery
Equalizer fabriekstoer – 17 Maart 2022
Wintergraan planttyd
Overberg Agri – voorplant inligtingsdag program
Koffie Tyd (Roodebloem) – Lokprent
Koffie Tyd – Vandag reis ons na Remhoogte Wynlandgoed saam met Ian Verster
Koffie Tyd (Remhoogte) – Lokprent
Koffie Tyd – Tian Lourens neem ons op ‘n uitstappie na Creation Wines in die Hemel en Aarde-vallei.
Geseënde Kersfees!
Oesopdatering vir 2021 – Johan Lusse
KOFFIE TYD (CREATION WINES) – LOKPRENT
Kyk na ons somerkleinhandelpromosie (20 November tot 31 Desember 2021)
Welkom by ons eerste episode van ‘Koffie Tyd’.
Overberg Agri-lojaliteitsprogram
Welkom by ons eerste lokprent van “Koffie Tyd”!
Besproeiingsontwerp – Framboosboord
Solar besproeiingsontwerp – Swartland
Besproeiingsoplossings – appelboord
Agrinet oplossings – bloubessies
Die waarde van lamkampies en die implementering daarvan
Loer na ons nuutste spesiale aanbiedinge
Ontmoet ons landboukundige raadgewers
Agrinet oplossings – kersieboord
Maak kennis met Ian Verster – Besproeiingsontwerper by Overberg Agri
Vrouemaand-fokus: Ontmoet Elnora du Toit – een van die inspirerende vroueboere in die Overberg-streek.
Fokus op Vrouemaand – maak kennis met Anna Steytler
Maak kennis met JH Potgieter – Besproeiingsontwerper by Overberg Agri
Maak kennis met George Stevenson – ons agrinet-produkspesialis
Overberg Agri is nou op Facebook
Geseënde Kersfees!
Gemeenskapsveiligheidsprojek
Goeie oes in 2020 verwag: Ons gesels met Johan Lusse – hoofbestuurder van graan en graandienste
Innovasie op die gebied van bewaringslandbou – Rovic se EVENFLOW®-boordspuit
Voermenger: Bekendstelling van Seko se Tiger VML 240 (met direkte uitlaat)
Bekendstelling van Deutz Fahr se Agrofarm G115
Die beste doeltreffendheid in bespuiting – IMPERADOR 4000
AMAZONE ZA-TS- monteerbare kunsmisstrooiers
CLAAS LEXION 8000-6000
Overberg Agri Kersboodskap
Met trots kondig ons aan dat Kempston Agri nou ook die invoerder van Deutz-Fahr trekkers in Suid Afrika is
Claas Axion 850 – in ’n klas van sy eie
Macdon M155 Selfaangedrewe platsnyer
Overberg Agri-besproeiingsontwerper wen gesogte SABI-trofee
Kom sluit aan by ons lang verwagte jaarlikse geleentheid – die Roodebloem Boeredag!
Maandelikse wolmarkoorsig – Cape Wools SA
NAMPO Oesdag 2019
Gelukkige wenner ry in blinknuwe trekker weg