Jongmense het ‘n plek in die landboubedryf

14 July 2022 | Nuus

Ruben Badenhorst, een van ons landbou-adviseurs, glo dat ‘n jong werknemer, met die regte ondersteuning, jou werkplek kan help floreer, nuwe vaardighede verskaf, en ‘n arbeidsmag vir die toekoms bou.

Ruben sê sy departement en maatskappy staan glad nie terug as dit kom by die opleiding van die jong generasie nie.

“Daar word elke jaar baie geld geïnvesteer in die jonger generasie, sodat hulle hul werk tot die beste van hul vermoë kan verrig. Die graan en produkte se personeel word gereeld gestuur op gewasgradeerings-kursusse,” sê hy.

Overberg Agri se landboukundiges het weer die geleentheid om verkskeie kursusse te voltooi wat hulle instaat stel om vir boere aanbevelings te gee sodat hulle goeie ekonomiese besluite kan maak.

“Dit stel ons ook in staat om produsente te raadpleeg om volhoubaar met vee en agronomiese gewasse te boer,” sê Ruben.

Sy departement gee ook vir hulle die geleentheid om op verskeie panele te dien wat vir hulle goeie blootstelling gee, wat hulle in staat stel om geleenthede in die mark raak te sien en probleme te identifiseer wat hulle dan kan probeer oplos.

 

VERWANTE PLASINGS

All
Nuus

Overberg Agri – voorplant inligtingsdag program

Overberg Agri nooi u na die jaarlikse Voorplant Inligtingsda...

Gemeenskapsveiligheidsprojek

NEEM DEEL AAN ONS GEMEENSKAPSVEILIGHEIDSPROJEK Die Overberg ...
Solar irrigation design - Swartland

Solar besproeiingsontwerp – Swartland

Kom kuier saam met ons in die Wes-Kaap se beeldskone Swartla...
1 2 3 4 5 6 7 8 9 10 11 12 13 14 15 16 17 18 19 20 21 22 WYS MEER

TENDERGELEENTHEID: Overberg Agri Bates te Koop

Overberg Agri nooi hiermee geslote tenders in vir die aankoo...

Inligtingsdae – videos

Harvest update for 2021 Oesopdatering vir 2021

Oesopdatering vir 2021 – Johan Lusse

Ons het ‘n oomblik geneem om met Johan Lusse, Uitvoere...
1 2 3 4 5 6 7 8 9 10 11 12 13 14 15 16 17 18 19 20 21 22 WYS MEER
All
Nuus

Die Eerste Herkouersdag deur Overberg Agri aangebied

Overberg Agri bied reeds baie jare die Voorplant Inligtingsd...

Reënval verslag

Reënval is sekerlik die belangrikste natuurlike faktor wanne...
1 2 3 4 5 6 7 8 9 10 11 12 13 14 15 16 17 18 19 20 21 22 23 24 25 26 27 28 29 30 31 32 33 WYS MEER

Die beste doeltreffendheid in bespuiting – IMPERADOR 4000

Hierdie Februarie stel ons jou aan die Imperador 4000 bekend...

AMAZONE ZA-TS- monteerbare kunsmisstrooiers

Die hoë‑uitsetstrooiers van AMAZONE is noukeurig, vinnig en ...
1 2 3 4 5 6 7 8 9 10 11 12 13 14 15 16 17 18 19 20 21 22 23 24 25 26 27 28 29 30 31 32 33 WYS MEER