Overberg Agri Kersboodskap

17 December 2019 | News, Nuus

Geagte Overberg Agri-kliënte

Namate ons die einde van 2019 nader, wil ek elkeen van u vir u ondersteuning bedank. Geen van ons prestasies sou sonder u moontlik gewees het nie.

Dit is geen geringe prestasie om in ’n bedryf soos ons s’n vir meer as 100 jaar in bedryf te wees nie. Ons besigheid het soveel seëninge van God ontvang, en ek is opreg dankbaar daarvoor.

As ons op 2019 terugkyk, is ek seker ons stem saam dat hierdie jaar nie sonder uitdagings was nie. Die droogte en die ekonomie het beduidende spanning vir die landbousektor veroorsaak. Ek vertrou dat volgende jaar die begin van ’n nuwe, voorspoedige reis sal wees – vir u, vir u besigheid en vir ons land.

Ek word hierdie feesseisoen bemoedig deur die wete dat hoewel ons dalk nie weet wat die toekoms inhou nie, ons weet wie dit is wat in beheer van die toekoms is. Dit is die belangrikste versekering wat ons nodig het.

Namens ons uitvoerende span wil ek u en u gesinne ’n geseënde Kersfees en ’n baie voorspoedige nuwe jaar toewens – vol sukses, geluk en goeie gesondheid.

Ek sien daarna uit om in 2020 met u saam te werk.

Vriendelike groete
Francois Joubert
Besturende Direkteur: Overberg Agri

RELATED POSTS

All
News
Creation Wines Overberg Agri

Koffie Tyd – Tian Lourens neem ons op ‘n uitstappie na Creation Wines in die Hemel en Aarde-vallei.

Ons kykers is vandag in vir ‘n groot bederf, want een ...

Nampo Harvest Day 2019

NAMPO Harvest Day is the largest privately-organised agricul...

Kom geniet Herkouersdag 2025 – ’n Dag vir Herkouerboere by Roodebloem

Merk jou kalender vir een van die mees verwagte geleenthede ...
1 2 3 4 5 6 7 8 9 10 SHOW MORE
Koffie Tyd Remhoogte

Koffie Tyd (Remhoogte) – Lokprent

Hallo almal. Skakel later vandeesmaand in vir ons volgende e...

Fokus op Limagrain seKKS 8410-Platform: ’n Wenkeuse vir Kuilvoer produsente

Vir enige boer wat ernstig is oor kuilvoer produksie, is die...

Gemeenskapsveiligheidsprojek

NEEM DEEL AAN ONS GEMEENSKAPSVEILIGHEIDSPROJEK Die Overberg ...
1 2 3 4 5 6 7 8 9 10 SHOW MORE
All
News
Koffie Tyd Remhoogte

Koffie Tyd (Remhoogte) – Lokprent

Hallo almal. Skakel later vandeesmaand in vir ons volgende e...

Monthly Wool Market Overview – Cape Wool SA

Various factors will play a role in 2019: The first half of ...
1 2 3 4 5 6 7 8 9 10 11 12 13 14 15 SHOW MORE

Maak kennis met George Stevenson – ons agrinet-produkspesialis

Benodig u beskermende nette vir u oeste? In die video hier o...

Nampo Harvest Day 2019

NAMPO Harvest Day is the largest privately-organised agricul...
1 2 3 4 5 6 7 8 9 10 11 12 13 14 15 SHOW MORE