Koffie Tyd – Tian Lourens neem ons op ‘n uitstappie na Creation Wines in die Hemel en Aarde-vallei.

17 December 2021 | News, Nuus

Ons kykers is vandag in vir ‘n groot bederf, want een van Overberg Agri se entoesiastiese besproeiingskundiges, Tian Lourens, neem ons op ‘n uitstappie na een van die streek se mees gesogte toeriste-aantreklikhede—Creation Wines.

Met talle ander toekennings onder die belt is Creation Wines ook onlangs in die Top 10 wêreldwyd en nommer 1 in Afrika geplaas tydens die Wêreld se Beste Wingerde-toekennings vir 2021. In die lig van hierdie wonderlike prestasie gesels Tian met Creation Wines se bekwame wynmaker, Gerhard Smith, en toegewyde Plaasbestuurder, Gerhard Bruwer, oor die rol wat besproeiing speel om die landgoed te help om wyn van die hoogste kaliber te produseer.

Ontspan, kry vir jou ‘n koffie en ‘n beskuitjie, en sluit by ons aan vir ons volgende episode van “Koffie Tyd”.

 

 

 

 

RELATED POSTS

All
News

Overberg Agri Kersboodskap

Geagte Overberg Agri-kliënte Namate ons die einde van 2019 n...
Rovic se EVENFLOW®-boordspuit

Innovasie op die gebied van bewaringslandbou – Rovic se EVENFLOW®-boordspuit

Rovic Leers wil die landboubedryf met innoverende, kostedoel...

Herkouersdag 2025 – Swartland Bulk & Blêr: ’n Dag van Insig en Verbintenis

On 25 June 2025, the Hopefield Sports Club became the meetin...
1 2 3 4 5 6 7 8 9 10 11 SHOW MORE

AMAZONE ZA-TS- monteerbare kunsmisstrooiers

Die hoë‑uitsetstrooiers van AMAZONE is noukeurig, vinnig en ...

Maak kennis met Ian Verster – Besproeiingsontwerper by Overberg Agri

Het u al met Ian Verster kennis gemaak? Dit is Ian se taak o...
Koffie Tyd - Vlakkenheuwel Boerdery

Koffie Tyd – Vlakkenheuwel Boerdery

Welkom by ons volgende episode van Koffie Tyd. Ons kykers is...
1 2 3 4 5 6 7 8 9 10 11 SHOW MORE
All
News

Herkouersdag 2025 – Swartland Bulk & Blêr: ’n Dag van Insig en Verbintenis

On 25 June 2025, the Hopefield Sports Club became the meetin...
1 2 3 4 5 6 7 8 9 10 11 12 13 14 15 16 SHOW MORE

Kom geniet Herkouersdag 2025 – ’n Dag vir Herkouerboere by Roodebloem

Merk jou kalender vir een van die mees verwagte geleenthede ...

Fokus op Limagrain seKKS 8410-Platform: ’n Wenkeuse vir Kuilvoer produsente

Vir enige boer wat ernstig is oor kuilvoer produksie, is die...
1 2 3 4 5 6 7 8 9 10 11 12 13 14 15 16 SHOW MORE