AMAZONE ZA-TS- monteerbare kunsmisstrooiers

20 January 2020 | News, Nuus

Die hoë‑uitsetstrooiers van AMAZONE is noukeurig, vinnig en gerieflik.

Die ZA-TS- gemonteerde strooier is beskikbaar in losserkapasiteit van 1 400 tot 4 200 L en is met die nuwe TS-strooistelsel toegerus. Die TS-strooistelsel verseker werkwydtes van tot 54 m en lewer terselfdertyd uitstekende grensstrooipatrone, wat die ISOBUS ZA-TS-strooiers die voorste strooiers in hul klas maak wat werksverrigting betref. Die betroubare weegstelsel, die noukeurige AutoTS- en ClickTS-grensstrooistelsels, die innoverende ArgusTwin- en WindControl-tegnologie, asook vele ander opsies, onderskei hierdie kunsmisstrooiers van die res.

Belangrikste kenmerke:

  • Noukeurige strooipatrone met ’n werkwydte van tot 54 m en halfwydteseksies van tot 128 m
  • Maksimum werktempo’s met uitsette van 650 kg/min en ’n bedryfspoed van tot 30 km/u
  • Die dieptrekbasis-losser het geen rande en hoeke nie, wat min residu beteken en skoonmaak vergemaklik
  • Noukeurige monitering van en beheer oor die aanwendingstempo via die 200 Hz‑massameettegnologie en kantelsensor
  • Die Soft Ballistic System pro‑ (SBS pro‑)tegnologie verseker sagte hantering van kunsmisstowwe en minder kunsmisskade
  • Die AutoTS‑ en ClickTS‑ skyfgeïntegreerde grensstrooistelsel werk elektries of met handkontrole
  • Elektries aangedrewe en kunsmisbeskermende roerstelsel met outomatiese bemestingstowwe en outomatiese afsluiting
  • Outomatiese verstelling van die laterale strooiing via ArgusTwin – waarskynlik die gerieflikste metode van kunsmisstrooiing
  • Kompak, stewig passende en operateur-vriendelike oprolbare losserbedekking, of eenvoudige swaailosserbedekking
  • Die FertiliserService- topgehalte, unieke diens bied 25 jaar ervaring

Kontak Horton Griffiths vir verdere inligting:
E‑pos: hortong@overbergagri.co.za
Tel: 028 214 3821
Sel: 082 388 0040

So nie, lees die volledige brosjure hier.

RELATED POSTS

All
News

Herkouersdag 2025 – Swartland Bulk & Blêr: ’n Dag van Insig en Verbintenis

On 25 June 2025, the Hopefield Sports Club became the meetin...
Tiger VML 240 Mixer

Voermenger: Bekendstelling van Seko se Tiger VML 240 (met direkte uitlaat)

Danksy vyf-en-veertig jaar se ervaring op die gebied van lan...

Kom geniet Herkouersdag 2025 – ’n Dag vir Herkouerboere by Roodebloem

Merk jou kalender vir een van die mees verwagte geleenthede ...
1 2 3 4 5 6 7 8 9 10 11 SHOW MORE
Koffie Tyd Remhoogte

Koffie Tyd (Remhoogte) – Lokprent

Hallo almal. Skakel later vandeesmaand in vir ons volgende e...

Maak kennis met Ian Verster – Besproeiingsontwerper by Overberg Agri

Het u al met Ian Verster kennis gemaak? Dit is Ian se taak o...

CLAAS LEXION 8000-6000

Alhoewel daar nie twee oesdae is wat dieselfde verloop nie, ...
1 2 3 4 5 6 7 8 9 10 11 SHOW MORE
All
News
Koffie Tyd - Vlakkenheuwel Boerdery

Koffie Tyd – Vlakkenheuwel Boerdery

Welkom by ons volgende episode van Koffie Tyd. Ons kykers is...

Overberg Agri Kersboodskap

Geagte Overberg Agri-kliënte Namate ons die einde van 2019 n...
1 2 3 4 5 6 7 8 9 10 11 12 13 14 15 16 SHOW MORE

Maak kennis met George Stevenson – ons agrinet-produkspesialis

Benodig u beskermende nette vir u oeste? In die video hier o...

Kom geniet Herkouersdag 2025 – ’n Dag vir Herkouerboere by Roodebloem

Merk jou kalender vir een van die mees verwagte geleenthede ...
1 2 3 4 5 6 7 8 9 10 11 12 13 14 15 16 SHOW MORE