Gemeenskapsveiligheidsprojek

25 November 2020 | News, Nuus

NEEM DEEL AAN ONS GEMEENSKAPSVEILIGHEIDSPROJEK

Die Overberg Agri Gemeenskapsveiligheidsprojek is onlangs van stapel gestuur vanweë die omvangryke uitdagings wat ons gemeenskappe en dorpe in die gesig staar.

Die beveiliging van ons mense en die areas waarin ons werk en leef, lê ons ná aan die hart – maar alleen kan ons dit nie bereik nie.

Ons maak dus staat op jou betrokkenheid deur ‘n bydrae te lewer vir die beveiliging van ons gemeenskappe en dorpe – om sodoende die stabiliteit van ons mooie platteland te verseker.

HOE KAN JY HELP?

  • VOEG R2 BY JOU TRANSAKSIE
  • Vra die kassier om ‘n ‘R2 vir veiligheid’ by jou transaksie te voeg.

  • MAAK ‘N DONASIE
  • Skenk enige bedrag en gebruik ‘Veiligheid’ as verwysing.

Absa: Reknr: 4091145326 • Takkode: 334112

FNB: Reknr: 62642586137 • Takkode: 200212

Nedbank: Reknr: 1126651532 • Takkode: 198765

Standard Bank: Reknr: 032866348 • Takkode: 050112

 

ONS BYDRAE

  • Overberg Agri het aanvanklik R50 000 aan die projek bemaak, en sal ook maandeliks ‘n verdere 10% van die bedrag wat klante skenk, bydra

 

HOE WORD DIE FONDSE AANGEWEND?

  • Alle skenkings word vir veiligheidstoerusting soos kameras, kommunikasietoestelle, ens. aangewend.
  • Die bedrag wat per area spandeer word sal ooreenstem met die skenkings wat deur die spesifieke area opgelewer word.

Vir meer inligting, besoek gerus jou naaste Overberg Agri-winkel.

RELATED POSTS

All
News

Kom geniet Herkouersdag 2025 – ’n Dag vir Herkouerboere by Roodebloem

Merk jou kalender vir een van die mees verwagte geleenthede ...

Inligtingsdae – videos

Voorplant Inligtingsdag Overberg 2026

Voorplant Inligtingsdag 2026 Praktiese insigte vir die komen...
1 2 3 4 5 6 7 8 9 10 11 SHOW MORE

Claas Axion 850 – in ’n klas van sy eie

As een van die toonaangewende vervaardigers van landboumasji...

Fokus op Limagrain seKKS 8410-Platform: ’n Wenkeuse vir Kuilvoer produsente

Vir enige boer wat ernstig is oor kuilvoer produksie, is die...
1 2 3 4 5 6 7 8 9 10 11 SHOW MORE
All
News

Maak kennis met Ian Verster – Besproeiingsontwerper by Overberg Agri

Het u al met Ian Verster kennis gemaak? Dit is Ian se taak o...

Plantpresies Voorplant Inligtingsdag 2026

Plantpresies Voorplant Inligtingsdag 2026 Praktiese insigte ...
1 2 3 4 5 6 7 8 9 10 11 12 13 14 15 16 SHOW MORE

CLAAS LEXION 8000-6000

Alhoewel daar nie twee oesdae is wat dieselfde verloop nie, ...
Koffie Tyd promo - Roodebloem - Koffie Tyd

Koffie Tyd (Roodebloem) – Lokprent

Aangesien Februarie die maand van liefde is, is ons opgewond...
1 2 3 4 5 6 7 8 9 10 11 12 13 14 15 16 SHOW MORE