VERSEKERINGSDIENSTE
As deel van ons finansiële dienste aanbod, fokus ons ook op versekering aan boere, privaat individue, besighede en ander verwante instellings, soos kerke, skole, ens. Hierdie aspek van die besigheid word bestuur deur ‘n filiaal van die besigheid – Overberg Wealth and Risk Management. Vir meer inligting, besoek asseblief hul webwerf hier.
