Maak kennis met Ian Verster – Besproeiingsontwerper by Overberg Agri

20 August 2021 | News, Nuus

Het u al met Ian Verster kennis gemaak? Dit is Ian se taak om na ons besproeiingskliënte in die Stellenbosch-omgewing om te sien. In hierdie video bekyk ons ’n onlangse besproeiingsinstallasie wat Ian en sy span by die Warwick Estate‑wynlandgoed voltooi het. Die Warwick Estate is die ideale landgoed waar ons in Vrouemaand eer aan vroue betoon. Die medestigter van die landgoed – Norma Ratcliffe – is alombekend as die “Eerste Dame” van die Suid-Afrikaanse wynbedryf, aangesien sy een van die eerste vrouewynmakers in die land was. Sy was ook die eerste vrou wat ’n lid van die Kaapse Wynmakersgilde geword het. Norma se inspirerende leierskap word ondersteun deur ’n vyfsterspan, waaronder die hoof‑ uitvoerende beampte, Christine Von Arnim, en die wynmaker, Estelle Lourens. Dit was vir ons span ’n eer om hierdie besproeiingsinstallasie vir so ’n pragtige, wêreldbekende wynlandgoed te kon uitvoer.

RELATED POSTS

All
News

Nampo Harvest Day 2019

NAMPO Harvest Day is the largest privately-organised agricul...
Koffie Tyd - Vlakkenheuwel Boerdery

Koffie Tyd – Vlakkenheuwel Boerdery

Welkom by ons volgende episode van Koffie Tyd. Ons kykers is...

Bulk & Blêr Herkouersdag Swartland 2026

Bulk & Blêr Herkouersdag Swartland 2026 Praktiese insig...
1 2 3 4 5 6 7 8 9 10 11 SHOW MORE

Overberg Agri-lojaliteitsprogram

Ná oorlegpleging tussen Overberg Agri se Direksie en bestuur...
Koffie Tyd - Vlakkenheuwel Boerdery

Koffie Tyd – Vlakkenheuwel Boerdery

Welkom by ons volgende episode van Koffie Tyd. Ons kykers is...

Nampo Harvest Day 2019

NAMPO Harvest Day is the largest privately-organised agricul...
1 2 3 4 5 6 7 8 9 10 11 SHOW MORE
All
News

Monthly Wool Market Overview – Cape Wool SA

Various factors will play a role in 2019: The first half of ...

Overberg Agri Kersboodskap

Geagte Overberg Agri-kliënte Namate ons die einde van 2019 n...
1 2 3 4 5 6 7 8 9 10 11 12 13 14 15 16 SHOW MORE

CLAAS LEXION 8000-6000

Alhoewel daar nie twee oesdae is wat dieselfde verloop nie, ...

We have a winner!

Overberg Agri would like to bid a hearty congratulations to ...
1 2 3 4 5 6 7 8 9 10 11 12 13 14 15 16 SHOW MORE