Koffie Tyd – Vlakkenheuwel Boerdery

14 April 2022 | News, Nuus

Welkom by ons volgende episode van Koffie Tyd. Ons kykers is vandag in vir ‘n groot bederf, terwyl ons saam met plaaseienaar, Boet Le Roux, ‘n draai maak by Vlakkenheuwel Boerdery in die Wes-Kaap se pragtige Swartland-streek. Hierdie indrukwekkende besproeiingsontwerp, wat water aan die plaas se amandelplantasie verskaf, is ’n gesig om te aanskou en is een van ons span se indrukwekkendste projekte tot op hede. Ons kan nie wag om dit met jou te deel nie. Ontspan, kry ‘n koppie koffie en ‘n beskuitjie, en sluit by ons aan vir ons volgende episode.

 

 

 

RELATED POSTS

All
News
Koffie Tyd - Vlakkenheuwel Boerdery

Koffie Tyd – Vlakkenheuwel Boerdery

Welkom by ons volgende episode van Koffie Tyd. Ons kykers is...

Overberg Agri Kersboodskap

Geagte Overberg Agri-kliënte Namate ons die einde van 2019 n...
1 2 3 4 5 6 7 8 9 10 11 SHOW MORE

Nampo Harvest Day 2019

NAMPO Harvest Day is the largest privately-organised agricul...

Gemeenskapsveiligheidsprojek

NEEM DEEL AAN ONS GEMEENSKAPSVEILIGHEIDSPROJEK Die Overberg ...

Overberg Agri Kersboodskap

Geagte Overberg Agri-kliënte Namate ons die einde van 2019 n...
1 2 3 4 5 6 7 8 9 10 11 SHOW MORE
All
News

We have a winner!

Overberg Agri would like to bid a hearty congratulations to ...

Nampo Harvest Day 2019

NAMPO Harvest Day is the largest privately-organised agricul...
1 2 3 4 5 6 7 8 9 10 11 12 13 14 15 16 SHOW MORE

Overberg Agri Kersboodskap

Geagte Overberg Agri-kliënte Namate ons die einde van 2019 n...
Rovic se EVENFLOW®-boordspuit

Innovasie op die gebied van bewaringslandbou – Rovic se EVENFLOW®-boordspuit

Rovic Leers wil die landboubedryf met innoverende, kostedoel...
1 2 3 4 5 6 7 8 9 10 11 12 13 14 15 16 SHOW MORE