KOFFIE TYD (CREATION WINES) – LOKPRENT

8 December 2021 | Nuus

Maak seker om by ons aan te sluit vir ons volgende episode van “Koffie Tyd”, wat op die 15de Desember uitgesaai word. Een van Overberg Agri se passievolle besproeiingskundiges, Tian Lourens, gaan ons op ‘n uitstappie neem na Creation Wines in die Wes-Kaap se pragtige Hemel en Aarde-vallei. Maak seker jou koppie koffie en beskuitjie is gereed – jy wil dit nie mis nie!

 

 

 

 

VERWANTE PLASINGS

All
Nuus

Wintergraan planttyd

Equalizer, meeste van ons het al die naam gehoor en die masj...
Koffie Tyd - Vlakkenheuwel Boerdery

Koffie Tyd – Vlakkenheuwel Boerdery

Welkom by ons volgende episode van Koffie Tyd. Ons kykers is...

Overberg Agri Kersboodskap

Geagte Overberg Agri-kliënte Namate ons die einde van 2019 n...
1 2 3 4 5 6 7 8 9 10 11 12 13 14 15 16 17 18 19 20 21 22 WYS MEER
Overberg Agri ondersteun die jeug in landbou

Overberg Agri ondersteun die jeug in landbou

Hier is ‘n paar graad-10 Hoërskool Overberg-leerders op ‘n D...

Overberg Agri Kersboodskap

Geagte Overberg Agri-kliënte Namate ons die einde van 2019 n...

Roodebloem Boeredag

Ons is bitter opgewonde om jou uit te nooi na ons jaarlikse ...
1 2 3 4 5 6 7 8 9 10 11 12 13 14 15 16 17 18 19 20 21 22 WYS MEER
All
Nuus

Macdon M155 Selfaangedrewe platsnyer

Hoe verbeter ’n mens ’n masjien wat die toon aangee vir spoe...

Loer na ons nuutste spesiale aanbiedinge

Die 1ste September beteken lente! Ons het ’n paar lekker pro...
1 2 3 4 5 6 7 8 9 10 11 12 13 14 15 16 17 18 19 20 21 22 23 24 25 26 27 28 29 30 31 32 33 WYS MEER

CLAAS LEXION 8000-6000

Alhoewel daar nie twee oesdae is wat dieselfde verloop nie, ...
KOFFIE TYD - CREATION WINES

KOFFIE TYD (CREATION WINES) – LOKPRENT

Maak seker om by ons aan te sluit vir ons volgende episode v...
1 2 3 4 5 6 7 8 9 10 11 12 13 14 15 16 17 18 19 20 21 22 23 24 25 26 27 28 29 30 31 32 33 WYS MEER