Persverklaring

28 April 2019 | Nuus

Gesamentlike verklaring deur die Departement van Landbou, Bosbou en Visserye en die veeboerderysektor

Die stryd is verby, maar die oorlog duur voort

Suid-Afrika het op 7 Januarie 2019 ’n uitbreking van bek-en-klouseer (BKS) in die hoëbewakingsgebied van die BKS-vrye sone in Limpopo aangekondig. Gevolglik het die Wêreldorganisasie vir Dieregesondheid die land se status as erkende BKS-vrye sone sonder inenting teruggetrek.

Einde van uitbreking

Volgens die Departement van Landbou, Bosbou en Visserye is die uitbreking nou amptelik verby. Geen nuwe gevalle van BKS is sedert Februarie in die verklaarde siektebestuursgebied opgemerk nie, en meer as drie inkubasietydperke het verstryk sonder dat enige nuwe gevalle aangemeld is. Streng bewaking toon ook dat die virus nie meer in omloop is nie. Nogtans bly beheermaatreëls van krag in die gebied. Die boerderygemeenskap en publiek word aangeraai om waaksaam te bly.

Klik hier vir die volledige verklaring.

VERWANTE PLASINGS

All
Nuus

Gelukkige wenner ry in blinknuwe trekker weg

Francois Uys van Tussen Krale Boerdery het Overberg Agri se ...

NAMPO Oesdag 2019

NAMPO Oesdag is die grootste privaat georganiseerde landboug...
Welcome to our first teaser trailer of “Koffie Tyd!”

Welcome to our first teaser trailer of “Koffie Tyd!”

Welcome to our first teaser trailer of “Koffie Tyd!” – broug...
1 2 3 WYS MEER

Maandelikse wolmarkoorsig – Cape Wools SA

Verskeie faktore sal in 2019 ’n rol speel: Teen die einde va...

We’ve joined Facebook

We’ve joined Facebook! We look forward to connecting with ou...
1 2 3 WYS MEER
All
Nuus

Maandelikse wolmarkoorsig – Cape Wools SA

Verskeie faktore sal in 2019 ’n rol speel: Teen die einde va...

Merry Christmas!

Dear Overberg Agri clients As we approach the end of 2021, I...
1 2 3 4 5 WYS MEER
1 2 3 4 5 WYS MEER