Masjien van die maand – Claas Xerion 5000-4500

7 June 2019 | Nuus

Die XERION skep ’n trekkerklas van sy eie met sy unieke ontwerpkenmerke. Met vier reuse, ewe groot bande en allewielaandrywing bied dié moderne standaardtrekker ’n wye verskeidenheid toepassings.

Hierdie 4×4-hoëperdekragtrekker is ’n werkesel soos min, en is ook nie bedoel om net sekere items te trek nie. Trouens, sy aanpasbaarheid en hanteerbaarheid beteken die masjien kan selfs die strafste uitdagings takel, en is geskik vir bykans enige toepassing. In die XERION 5000/4500/4000 smelt krag en intelligensie suksesvol saam.

 

Die voordele

  • Deurlopende reëlbare transmissie bo 500 pk
  • 50 km/h vir snelle oorgang tussen terreine
  • Vier ewe groot bande van tot 2,16 m in deursnee (710- + 900-reeks) vir volmaakte trekkrag
  • Ergonomiese bedryfskonsep met innoverende multifunksiebeheerhefboom
  • Volle leweringspotensiaal teen lae enjinspoed vir optimale brandstofverbruik

Klik hier vir die brosjure.

As alternatief, kontak Horton Griffiths by die volgende besonderhede:

E-pos: hortong@overbergagri.co.za
Tel: 
028 214 3821
Sel: 
082 388 0565

VERWANTE PLASINGS

All
Nuus

Merry Christmas!

Dear Overberg Agri clients As we approach the end of 2021, I...

Persverklaring

Gesamentlike verklaring deur die Departement van Landbou, Bo...
1 2 3 WYS MEER

Gelukkige wenner ry in blinknuwe trekker weg

Francois Uys van Tussen Krale Boerdery het Overberg Agri se ...

Persverklaring

Gesamentlike verklaring deur die Departement van Landbou, Bo...
1 2 3 WYS MEER
All
Nuus

Maandelikse wolmarkoorsig – Cape Wools SA

Verskeie faktore sal in 2019 ’n rol speel: Teen die einde va...

NAMPO Oesdag 2019

NAMPO Oesdag is die grootste privaat georganiseerde landboug...
1 2 3 4 5 WYS MEER

NAMPO Oesdag 2019

NAMPO Oesdag is die grootste privaat georganiseerde landboug...

Merry Christmas!

Dear Overberg Agri clients As we approach the end of 2021, I...
1 2 3 4 5 WYS MEER