Verskeie faktore sal in 2019 ’n rol speel:

Teen die einde van die eerste helfte van die seisoen het die Cape Wools-merinoaanwyser teruggesak sedert die openingsveiling (-12,8%), hoewel dit steeds hoër was (+9,7%) as op die openingsveiling die vorige jaar … Klik hier vir Cape Wools SA se volledige verslag.