Area : Bredasdorp
Date : 20261011

20261012 Monday ( Sunrise = 06h01 Sunset = 18h51 )

Time
%lc
%mc
%hc
%ra
Weather
wdir
ws
wsx
temp
RH
rain
02:00
-
-
10
0
nosig
nw
7
13
11.9
77
0.0
05:00
-
100
100
0
nosig
wnw
6
12
12.6
74
0.0
08:00
-
100
100
0
nosig
nnw
6
12
17.1
60
0.0
11:00
-
100
100
0
nosig
wnw
18
33
26.7
21
0.0
14:00
70
100
100
0
nosig
w
34
61
25.8
25
0.0
17:00
10
100
100
0
nosig
wsw
26
47
18.1
56
0.0
20:00
100
100
100
0
nosig
sw
14
26
14.2
92
0.0
23:00
100
100
100
40
-ra
sw
4
7
13.7
96
0.1

Relatief mooiweer oor land gedurende die oggend maar 'n kouefront beweeg oor die Kaap in maar nie met baie reën nie terwyl 'n trog van lae druk terselfdertyd oor die westelike binneland verdiep met donderweer wat dan in 'n strook uit die Upington omgewing tot die Oos-Kaap ontwikkel maar dit ook... nie groot stelsels nie.

20261013 Tuesday ( Sunrise = 06h00 Sunset = 18h52 )

Time
%lc
%mc
%hc
%ra
Weather
wdir
ws
wsx
temp
RH
rain
02:00
100
30
100
40
-ra
ssw
6
11
13.4
97
0.7
05:00
100
30
100
30
-ra
sw
2
4
13.1
96
0.1
08:00
100
30
90
40
-dz
sw
8
15
14.3
82
0.1
11:00
100
30
0
30
-ra
sw
4
7
18.9
61
0.1
14:00
100
30
50
40
-ra
ssw
18
32
17.0
58
0.3
17:00
90
20
50
0
nosig
s
15
27
17.4
48
0.0
20:00
100
-
10
0
nosig
se
6
11
13.2
61
0.0
23:00
60
-
100
0
nosig
ene
6
11
11.6
71
0.0

Die Atlantiese Hoogdruk rug suid om die land met neerslag in die suide wat tot die Ooskus omskuif. Die binnelandtrog sal ook die normale wes na oos beweging van weerstelsels volg met donderweer wat nou uit die suide van Botswana tot die Vrystaat, en van daar tot die noordelike deel van die Oos-Kaap ontwikkel. Die res van die land bly of word mooiweer.

20261014 Wednesday ( Sunrise = 05h59 Sunset = 18h53 )

Time
%lc
%mc
%hc
%ra
Weather
wdir
ws
wsx
temp
RH
rain
02:00
60
100
80
0
nosig
ene
7
12
12.3
80
0.0
05:00
20
100
100
0
nosig
nne
4
7
10.3
96
0.0
08:00
-
100
100
0
nosig
nw
6
11
14.5
77
0.0
11:00
-
100
100
0
nosig
w
10
17
21.9
38
0.0
14:00
-
100
100
0
nosig
wsw
13
23
25.6
24
0.0
17:00
-
90
30
0
nosig
wsw
19
34
21.8
34
0.0
20:00
-
100
100
0
nosig
w
8
14
12.5
65
0.0
23:00
-
90
90
0
nosig
nw
8
15
10.3
74
0.0

Donderweer in die binneland klaar op maar daar sal steeds ligte ontwikkeling in die noordooste van die Vrystaat wees wat dalk tot die suide van KZN uitbrei.

20261015 Thursday ( Sunrise = 05h58 Sunset = 18h53 )

Time
%lc
%mc
%hc
%ra
Weather
wdir
ws
wsx
temp
RH
rain
02:00
-
-
10
0
nosig
nnw
6
12
9.1
92
0.0
05:00
-
-
100
0
nosig
nnw
5
10
8.8
68
0.0
08:00
-
-
10
0
nosig
nnw
6
11
16.3
28
0.0
11:00
10
-
100
0
nosig
nw
10
17
26.1
8
0.0
14:00
10
-
100
0
nosig
ssw
8
15
29.0
18
0.0
17:00
-
-
20
0
nosig
w
5
8
26.1
33
0.0
20:00
-
-
10
0
nosig
ne
7
12
15.0
72
0.0
23:00
-
-
80
0
nosig
nne
6
10
14.0
65
0.0

Met 'n binnelandtrog wat op hierdie stadium breed oor land lê, is daar niks wat met ontwikkeling kan help nie wat beteken dat ons landwye mooiweer kan verwag.

20261016 Friday ( Sunrise = 05h56 Sunset = 18h54 )

Time
%lc
%mc
%hc
%ra
Weather
wdir
ws
wsx
temp
RH
rain
02:00
-
-
90
0
nosig
nnw
4
7
12.6
66
0.0
05:00
-
-
10
0
nosig
n
4
7
12.4
67
0.0
08:00
-
-
10
0
nosig
nnw
6
10
19.6
43
0.0
11:00
-
-
100
0
nosig
wnw
12
21
29.2
25
0.0
14:00
-
-
60
0
nosig
wsw
27
49
31.2
25
0.0
17:00
-
-
10
0
nosig
wsw
37
66
24.6
48
0.0
20:00
-
-
100
0
nosig
wsw
30
53
16.8
88
0.0
23:00
100
-
100
0
nosig
ssw
15
28
14.8
93
0.0

Nog nie groot verandering nie behalwe dat 'n kouefront uit die suidweste naderkom en dalk 'n bietjie voorfrontale reën oor die Skiereiland en weste van die Overberg kan bring. Dit bly mooiweer oor die res van die land met enkel los donderselle wat moontlik in die noordooste van die Vrystaat kan opsteek.

20261017 Saturday ( Sunrise = 05h55 Sunset = 18h55 )

Time
%lc
%mc
%hc
%ra
Weather
wdir
ws
wsx
temp
RH
rain
02:00
100
30
100
30
-dz
ssw
10
19
15.9
87
0.1
05:00
100
30
100
40
-ra
s
10
19
13.8
97
1.0
08:00
100
30
100
40
-ra
s
13
23
12.4
95
1.3
11:00
100
30
50
40
-ra
ssw
10
19
11.9
90
2.4
14:00
100
100
100
40
-ra
ssw
14
26
9.6
90
2.8
17:00
100
80
20
30
-dz
ssw
5
10
10.6
76
0.3
20:00
100
100
100
40
-ra
se
3
5
10.9
74
0.2
23:00
100
70
10
30
-ra
ssw
3
5
10.8
71
0.2

Die kouefront beweeg vroeg-nag oor die Kaap in met bietjie reën wat gedurende die dag kuslangs na die Oos-Kaap uitbrei. Die Atlantiese Hoogdruk sal ewe fluks suid om die land rug met die kans vir neerslag wat dan tussen die suidelike berge en see sal toeneem. Buiten dit word dit reënerig oor die hele Oos-Kaap met los donderselle wat terselfdertyd in die suide van die Vrystaat opsteek.

20261018 Sunday ( Sunrise = 05h54 Sunset = 18h56 )

Time
%lc
%mc
%hc
%ra
Weather
wdir
ws
wsx
temp
RH
rain
02:00
100
30
0
30
-ra
sw
4
8
10.2
81
0.1
05:00
100
-
0
0
nosig
ssw
3
6
10.1
78
0.0
08:00
100
-
0
0
nosig
s
4
6
11.7
62
0.0
11:00
100
-
0
0
nosig
se
11
19
15.3
40
0.0
14:00
100
-
0
0
nosig
sse
15
27
17.6
32
0.0
17:00
90
-
100
0
nosig
sse
17
30
15.5
41
0.0
20:00
60
-
90
0
nosig
sse
6
12
10.1
67
0.0
23:00
10
100
100
0
nosig
nnw
1
1
8.7
73
0.0

Die hoogdruk in die suide beweeg verder om die land, aanvanklik met nog reën teen die Suidkus wat later opklaar maar dit bly reënerig teen die Oos-Kaap se kus en onmiddellike binneland. Vrystaat donderweer sal verder noord skuif en dwars oor die sentrale Vrystaat uitsak maar dit sal maar ligte goedjies wees wat nie veel sal oplewer nie.

20261019 Monday ( Sunrise = 05h52 Sunset = 18h57 )

Time
%lc
%mc
%hc
%ra
Weather
wdir
ws
wsx
temp
RH
rain
02:00
10
100
100
0
nosig
wsw
1
2
9.5
71
0.0
05:00
-
70
30
0
nosig
wnw
5
10
7.3
82
0.0
08:00
-
-
80
0
nosig
nnw
1
3
12.8
59
0.0
11:00
-
-
80
0
nosig
e
7
13
18.3
35
0.0
14:00
-
10
100
0
nosig
ese
15
27
21.2
28
0.0
17:00
-
100
100
0
nosig
se
18
32
16.3
51
0.0
20:00
-
100
100
0
nosig
s
5
10
13.0
66
0.0
23:00
-
100
100
0
nosig
w
4
6
10.8
77
0.0

Die hoogdruk kry op hierdie stadium voelers van hoër druk suid om die land en stoot later oor die noordooste in met reënerigheid oor die noordooste van die Oos-Kaap, KZN en ooste van Mpumalanga en ooste van die Limpopo. Dit bly mooiweer oor die res van die land.

20261020 Tuesday ( Sunrise = 05h51 Sunset = 18h58 )

Time
%lc
%mc
%hc
%ra
Weather
wdir
ws
wsx
temp
RH
rain
02:00
50
100
100
0
nosig
w
9
16
11.5
73
0.0
05:00
50
80
0
0
nosig
wnw
12
21
10.7
73
0.0
08:00
80
40
0
0
nosig
wnw
27
49
15.0
49
0.0
11:00
100
30
0
40
-ra
w
36
65
18.5
50
0.3
14:00
100
30
0
40
-ra
wsw
32
58
18.1
55
0.6
17:00
80
30
0
20
-ra
wsw
29
52
16.7
49
0.1
20:00
30
-
0
0
nosig
wsw
17
30
12.0
67
0.0
23:00
-
-
80
0
nosig
w
10
18
8.8
78
0.0

'n Kouefront skraap teen die Suidkus verby met aanvanklike reën oor die Skiereiland wat gedurende die dag kuslangs tot die Oos-Kaap se kus uitbrei terwyl donderweer in die noordooste tot die Laeveld beperk bly maar dit sal nie baie reën bring nie... net druppels.

20261021- 20261027

Landwyd mooiweer op die 21ste met nog 'n kouefront wat op die 22ste teen die Suidkus verby skraap met neerslag wat tot die 23ste tot die KZN se kus omskuif. Na dit is daar donderweer op die 24ste oor die Vrystaat wat op die 25ste tot die Noordwes - Mpumalanga lyn skuif en teen die 26ste tot die Limpopo beweeg met nog landwye mooiweer op die 27ste... (Volgende Voorspelling :- Dinsdag 21h00) ... Vrae of kommentaar ... weather@twk.co.za

 

Legend

 

header code

 

header code

 

weather code

%lc

low cloud cover < 8000 ft

rain

expected precipitation in mm

+

heavy condition

%mc

middle cloud cover 8000 to 20000 ft

-

light condition

%hc

high cloud cover > 20000 ft

nosig

no significant weather

%rr

probabilty of weather (see weather code)

dz

drizzle

Weather

weather code

ra

rain

wdir

wind direction (true north)

ts

thunderstorm

ws

wind speed in km/h

fg

fog

wsx

wind gust in km/h

sn

snow

temp

temperature in degree C

PL

ice pellets

RH

relative humidity in %

GR

hail