Handel en landbou-insette

Ons kleinhandelvoetspoor sluit 19 afsetpunte in die vernaamste landboustreke van die Overberg, Swartland en Oos-Kaap in. Die kernkleinhandelaanbod voorsien in die primêre produksie-insetvereistes van ons uitgebreide kliëntebasis.

 

Ons kleinhandelafdeling hou ook ’n wye verskeidenheid boumateriaal, gespesialiseerde besproeiingstoerusting en buitelugleefstylprodukte aan.

 

Ons kleinhandelafdeling roem op sy uitsonderlike dienslewering, wat op goeie verhoudings met sy kliënte en verskaffers berus. Voortdurende kontak met kliënte in die veld verseker dat verkoopsagente in voeling bly met kliëntebehoeftes, terwyl die gesentraliseerde aankoopafdeling dit moontlik maak om hipertegnologiese oplossings en landbouprodukte van ’n hoë gehalte teen mededingende pryse te bied.

Handelbestuurder

Colin van Dalen
colinvd@overbergagri.co.za
Tel: 028 214 3821
Sel: 082 388 0565

Oos-Kaap

ALEXANDRIA
Voortrekkerweg 10, Alexandria

Tel: 074 1836 117 / 074 1282 138

UITENHAGE
Cuylerstraat 85, Uitenhage

Tel: 081 4599 663

OUBOSRAND
H/V R102 & R402, Kareedouw

Tel: 081 247 8082 / 081 281 1739

Swartland

MOORREESBURG
Langstraat 33, Moorreesburg

Tel: 022 433 8300

VELDDRIF
H/V Kerk & Voortrekker -strate, Velddrif

Tel: 022 783 2171

MORAVIA
Moravia Station

Tel: 022 433 8386

PORTERVILLE
Voortrekkerweg 1

Tel: 074 1836 117 / 022 931 8620

Meganisasie Werkswinkels

CALEDON
Donkinstraat 11, Caledon

Tel: 028 214 3800

BREDASDORP
Swellendamweg, Bredasdorp

Tel: 028 424 1120

KLIPDALE
Klipdale Station

Tel: 028 452 1708 / 074 139 0760

KRIGE
Krige Station

Tel: 028 212 2326

NAPIER
Sarel Cilliersstraat 11, Napier

Tel: 028 423 3381

OUPLAAS
PROTEM
RIETPOEL
Rietpoel Station

Tel: 028 261 1295

RIVIERSONDEREND
Mossopstreet 1, Riviersonderend

Tel: 028 261 1332

STANFORD
Hoofstraat, Stanford

Tel: 028 241 0691

BONNIEVALE
Hoofstraat 51, Bonnievale

Tel: 023 616 2233

AGPACK

Agricultural Packaging (Agpack) was established in 2003 and acquired by Overberg Agri in 2016. Agpack is a division within Overberg Agri and an approved supplier of citrus, grape and other agricultural packaging solutions for South African fruit growers and exporters. Agpack provides a complete range of quality packaging solutions that fit the requirements for both local as well as the sophisticated international export markets.

Its extensive range of products also includes film and lamination solutions for the FMCG market. Agpack currently has four branches in the main fruit growing regions in South Africa, including Paarl, Hex Vallei, Groblersdal and Kakamas.

BESTUURDER

Louis Beukes
louis@agpack.co.za
Tel: 021-872 8651
Fax: 021 872 8687
Cell: 082 802 8844

Meganisasie en ingenieursdienste

Die ervare bemarkingspan by ons afdeling vir meganisasie bevorder en bemark hipermoderne implemente, toerusting en onderdele vir verskeie gevestigde landbouhandelsmerke soos Claas, Rovic & Leers, Macdon, Equalizer en Falcon Amazone.

 

Hierdie afdeling bedryf ook vier goed toegeruste meganisasie- en ingenieurswerkwinkels met hoogs bekwame tegnici op Caledon, Bredasdorp, Riviersonderend en Moorreesburg.

Handelbestuurder

Colin van Dalen
colinvd@overbergagri.co.za
Tel: 028 214 3821
Sel: 082 388 0565

BEMARKERS

Meganisasie Onderdele

’n Wye verskeidenheid landbou-implementonderdele en meganiese komponente is verkrygbaar van die verskillende Overberg Agri-afdelings vir meganisasieonderdele hieronder:

CALEDON
BREDASDORP
RIVIERSONDEREND
NAPIER
MOORREESBURG

Meganisasiewerkswinkels

Ons meganisasiewerkwinkels is ten volle toegerus vir die volledige versiening en herstel van ’n wye verskeidenheid landboutoerusting, -implemente en -voertuie. Kontak gerus jou naaste werkwinkel by die besonderhede hieronder:

CALEDON
BREDASDORP
RIVIERSONDEREND
NAPIER
MOORREESBURG

Graan en landbou dienste

Ons graan afdeling bied stoorgeriewe vir verskillende tipes graan in die Wes-Kaap. Dit beskik oor ’n totale silostoorvermoë van sowat 385 000 ton en het depots deur die hele Overberg- en Swartlanddistrik.

 

Ons graanafdeling bedryf twee saadverwerkingsfasiliteite, waar ongeveer 10 000 ton saad jaarliks gesuiwer en versprei word.

Hierdie afdeling sluit ’n departement vir landbouadviesdienste in, met opgeleide raadgewers wat kliënte advies en ondersteuning bied met betrekking tot die tegniese aspekte van die verskillende produksiefasette.

 

Boonop besit en bedryf ons ’n ten volle werkende kommersiële boerderyeenheid naby Caledon. Die Roodebloemplaas funksioneer terselfdertyd as ’n navorsingsfasiliteit vir verskillende proefplantprojekte. Verskeie jaarlikse geleenthede, soos die Overbergse Produsentedag en Plaaswerkersdag, word ook daar aangebied.

 

Ons is ’n gevestigde bemarkingsfasiliteerder vir alle soorte graan en is ook direk betrokke by die bemarking van weidingsgewasse.

Algemene Bestuurder: Produkte

Johan Lusse
ohanl@overbergagri.co.za
Tel: 028 214 3813
Sel: 083 310 2362

Depots – Overberg distrik

We operate 15 grain depots with an overall storage capacity of over 385 000 tonnes for all types of grain such as barley, wheat, canola, lupines and triticale, among others.

Depots – Swartland distrik

Saad Bestellings

In order to streamline the annual seed ordering process, producers are encouraged to place their grain and grazing seed orders well in advance at the nearest depots or retail branches.

 

Grain and grazing seed order forms:
  • Seed Order Letter.
  • Seed Order Form.
  • Grazing and Onion Seed Order Form.
  • Latest Cultivar Information.
  • Inoculants for Pastures Order Form.
  • Seeding Density Table.
  • SABBI: New Malting Barley variety for the Southern Cape,Agulhas and Hessekwa.
  • Sensako farmsaved seed 2016.
  • Sensako Commercial Producer Agreement.

For seed order inquiries, please contact any of the following:

GRAAN SAAD

Johan Lusse
Tel: 028 214 3813
Pierre Laubscher
Tel: 028 425 5827

WEIDINGSAAD

Colin van Dalen
Tel: 028 214 3821
Annemarie Joubert
Tel: 028 214 3890

Besproeiingsoplossings

Doeltreffende water bestuur is ‘n steeds groeiende bron van kommer vir die landbou, veral gesien in die lig van die droogte wat die Wes-Kaap in die gesig staar. Onontbeerlik vir die toekomstige voortbestaan van landbou, nie net in Suid Afrika nie maar wêreldwyd, is om die regte middele te vind wat die uitdagings vir waterbesparing die hoof sal bied,

 

By Overberg Agri bied ons professionele besproeiings oplossings wat voldoen aan die standaarde van die Suid-Afrikaanse Besproeiings Instituut en verskaf ons produkte teen mededingende pryse. Ons besproeiings ontwerpers maak gebruik van Wcadi en Model Maker ontwerpprogramme vir gedetailleerde installasie tekeninge.

Ons moedig boere aan om toenemend gebruik te maak van presisie-boerdery metodes. Benewens meer effektiewe watergebruik en bewaring deur middel van presisie besproeiing help dit produsente ook om ander kosbare hulpbronne meer doeltreffend te bestuur, om gesonder gewasse te produseer en beskikbaarheid van voedingstowwe te verseker.

 

Valley® besproeiing is een van ons volhoubare vennote in hierdie bedryf. Valley® besproeiing is ‘n wêreldwye leier in presisie besproeiing en is daartoe verbind om meer volhoubare besproeiings oplossings vir produsente te vind. Die Valley® merk van spilpunte, lineêre en hoek toerusting verseker dat elke plant net die regte hoeveelheid water en kunsmis vir maksimum opbrengs ontvang. Met die wêreld se bevolking wat die die kerf van10bn teen 2050 kan bereik, sal hoër landbou opbrengste nodig wees om te voldoen aan die aanvraag na voedsel; dit saam met die gevolge van klimaatsverandering wat waarskynlik gaan verskerp. Deur voortdurende opleiding is  ons kundige span gesteld om tred te hou met die nuutste ontwikkeling in presisie boerdery praktyke en navorsing in tegnologie.

Dienste deur ons besproeiingsafdeling
Die diensaanbod van ons se besproeiingsafdeling is soos volg:

  • ’n Gepaste topografiese terreinmeting – GPS-kartering
  • ’n Tegniese detailontwerp en verslag
  • Pomphuis- en filtreerstasieontwerp
  • Ontwerp van bemestingstelsels
  • Hooflynontwerpe
  • Detail-installasietekening
Tipe sisteem ingesluit
Die tipe stelsels sluit die volgende in:

 

  • Mikro- en drupbesproeiingstelsels
  • Sprinkelstelsels (permanent en verskuifbaar)
  • Outomatisasie van alle besproeiingstelsels
  • Valley-sentralespilbesproeiing
  • Sentrifugale en boorgatpompe
  • Sonpompe
  • Landskapbesproeiing

○      Kommersiële eiendomme

○      Sportvelde

○      Huise

  • Kweekhuis- en tonnelbesproeiing

Ons spesialiseer ook in grys- en rioolwatersuiweringsaanlegte.

BESPROEIINGSBESTUURDER:

Andre Lombard
andre@loxtons.co.za
Sell: 082 927 0039

Finansiële dienste

One of our core services is the provision of financing products and solutions to commercial farmers and other producers across our extended client base. These solutions include agricultural inputs and hire purchasing facilities for agricultural equipment. This business offers various innovative products aimed at meeting the ever-changing needs of the market.

OVERBERG WEALTH & RISK MANAGEMENT

As part of our financial services offering, we also focus on offering insurance to farmers, private individuals, businesses and other related institutions, such as churches, schools, etc.

This aspect of the business is managed by a subsidiary of the business – Overberg Wealth and Risk Management. For more information, please visit their website here.

Kredietbestuurder

GRAANHANDEL

Overberg Agri is ook goed gevestig as ‘n belangrike fasiliteerder in die bemarkingsproses van alle graan, en is ook direk betrokke by die bemarking van weidingsgewasse.

BESTUURDER – GRAANDIENSTE

Johan Lusse
johanl@overbergagri.co.za
Tel: 028 214 3813
Fax: 028 212 1521
Sel: 083 310 2362